Heupfrakture in die ouer osteoporotiese pasiënt gaan gepaard met groot morbiditeit en mortaliteit.Heupfrakture in die ouer osteoporotiese pasiënt gaan gepaard met groot morbiditeit en mortaliteit. Die doel is om hulle so gou as moontlik na die operasie mobiel te maak om komplikasies te vermy. Die fraktuur kan óf gestabiliseer word, óf die heup kan vervang word.