KANTOOR URE: Maan-Don: 08h00-16h30 | Vry: 08h00-13h00 | Sat-Son/Publieke Vakansies: gesluit
So gou as moontlik.
JA, dit is u verantwoordelikheid. (Laat ons asseblief weet wat u magtigingsnommer is.)
Minimum van 6 ure.
6 weke.
Find Toestelle hier in Google:
Nee, dit sal gereël word terwyl u in die hospitaal is.
Flourish Medical Bureau.
Neem asseblief kennis dat die nuttige skakels verwys na ‘n eksterne bron en dat die inligting slegs in Engels beskikbaar is.
Kontak ons om uit te vind hoe ons jou persoonlike bystand kan bied. Saam sal ons ‘n reeks behandelingsopsies verken wat spesiaal aangepas is om ‘n gesonder, gemakliker en pynvrye lewe vir u te verseker.